Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
Sokraties b.nw. | Sokratiese | (soos) van of in navolging van die wysgeer Sokrates: › Sokratiese onsekerheid.
› Sokratiese vraagstelling/leergesprek/onderrigmetode dialoog gegrond op vrae en antwoorde wat kritiese denke stimuleer en idees en onderliggende voorveronderstellings stelselmatig ontgin: › Vir my was Degenaar dus ’n bevryder, wat die rol speel om deur Sokratiese vraagstelling verborge waarhede tot aansyn te roep met sy appèl op eie denke, of om soos ’n vroedvrou die geboorte van nuwe insigte te fasiliteer (G. Boonstra, Netwerk24, 30 Augustus 2015). ◌ ENGELS: Socratic questioning
smoors
SMS-uitvissing
smurf
smurfery
sneeuvlokkie 1
sneeuvlokkie 2
snellergereed
SNO
snoek
snoeptamatie
snol
Snorstad
snuffelsagteware
sny
snyer
soantropie
so-by-so
soe
SOE
Soeboeg
soema
Soenat
sofaseekoei
Sokraties
sol
solopreneur
som
somermaand
somma
son
sonkragplaas
son-onnertjie
sonplaas
sonseil
soönose
soönoties
soppie koppie
sopstorie
sorghumbier
sosiaal
sosialemedia-beïnvloeder
sosialemedia-entrepreneur
sosialemedia-keffertjie
sosialemedia-pronker
sosialemedia-swendelaar
sosiogeniëring
soum