Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 29 Maart 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
skiem2 ww. | het geskiem | (informeel) reken: › Ek skiem toe: nee, ek moer terug Sydenham toe, ek wil gaan optjek op my tjom, ek meen, ek sê, vat hulle aan Short, vat hulle aan my (George Weideman, Die donker melk van daeraad, 1994). › Ek skiem dat al is jy nie so vinnig soos Robbie Wessels met ’n moonwalk in die middel nie en kan jy nie jou heupe swaai sonder om te sukkel nie, kan jy maar ’n slag jou mondhoeke trek (Petro Hansen, Netwerk24, 23 September 2014). › Ek het geskiem ek sou hom kon oorreed om oor te kom vir n paar biere hier in die kroeg (klierkop, Facebook, 29 April 2017).
◌ ENGELS: think | figure
skaredeelname
skarefinansiering
skareverkryging
skarminkel
skarrel
skarreleier
skarrelhoender
skarrelpluimvee
skattejag
skedelbob
skeepshouerargitektuur
Skelmbos
skeloeloe
skemer=
skemernarkose
skeptikus
skermakteur
skermapnee
skermbeskermer
skermmoegheid
skeurbrood
skhothane
skiem 1
skiem 2
Skiemafrikaans
skild
skilpad
skilpadrobot
skindermeul
skolliepatrollie
skool
Skoor
skopkegel
skopskeloelie
skouerskuur
skrapbewind
skraping
skrie
skrifstelsel
skrophoender
skud
skuif
skuldverklikker
slaapfisiologie
slaapkarton
Slaapstad
slagofferblamering