Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 20 Junie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
skrophoender s.nw. | skrophoenders | hoender wat nie pal in 'n lêbattery of hok aangehou word totdat dit geslag word nie, maar (minstens 'n gedeelte van die dag) vry rondloop: › 1 groot skrophoender, skoongemaak en oortollige vet verwyder (Landbou.com, 24 Mei 2019). › Alles hier is vars en organies: óf dis tuisgebak of self ingelê, of dit kom van die omliggende Karoo-plase of uit die kruie- en groentetuin in die agterplaas, of onder ’n skrophoender uit ... (Sophia van Taak, Weg!, 24 Oktober 2016).
◌ SINONIEM(E): skarrelhoender | vrylopende hoender | werfhoender
◌ ENGELS: free-range chicken
skermakteur
skermapnee
skermbeskermer
skermmoegheid
skeurbrood
skhothane
skiem 1
skiem 2
Skiemafrikaans
skild
skilpad
skilpadrobot
skindermeul
skolliepatrollie
skool
Skoor
skopkegel
skopskeloelie
skouerskuur
skrapbewind
skraping
skrie
skrifstelsel
skrophoender
skud
skuif
skuldverklikker
slaapfisiologie
slaapkarton
Slaapstad
slagofferblamering
slamat
slang
slapie
slapogie
sleb
slenternuus
slenterreis
slentertrap
slentertrapper
sleutelgatchirurgie
sleutelgatoperasie
sleutelklaar
slimbril
slimetiket
slimhorlosie
slimhuis