Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
snol ww. | het gesnol | (informeel) hardloop: › Aan’t snol in ’n Parkrun op ’n Saterdagoggend (Louise Viljoen, Facebook, 10 Februarie 2020). › Moenie gras onder julle voete laat groei nie, snol Woensdag winkel toe en gaan koop die boek (Aletta Pretorius, Facebook, 15 April 2019). › Ek dink fok, Hannes, nou moet jy snol, want jy sal sekerlik vandag by die 800 metermerk sneuwel (Hannes van Oudtshoorn, Facebook, 16 Oktober 2016). ◌ SINONIEM(E): hol ◌ ENGELS: run | sprint
KYK OOK: afsnol, opsnol
sloertoer
slofie
slug
sluipvariant
slurpsak
smaak
smaakaksent
smaakmaker
smêsh
smêsj
smishing
smoelkappie
smokkeljaart
smoors
SMS-uitvissing
smurf
smurfery
sneeuvlokkie 1
sneeuvlokkie 2
snellergereed
SNO
snoek
snoeptamatie
snol
Snorstad
snuffelsagteware
sny
snyer
soantropie
so-by-so
soe
SOE
Soeboeg
soema
Soenat
sofaseekoei
Sokraties
sol
solopreneur
som
somermaand
somma
son
sonkragplaas
son-onnertjie
sonplaas
sonseil