Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 29 Maart 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
skool s.nw. | skole | skooltjie |
UITDRUKKING(S):
♦ van die ou skool tradisioneel of outyds wat betref manier, gewoonte of voorkoms: › Dalk is jy van die ou skool wat glo ’n kind het nie ’n reg op sakgeld nie (Kuier, 20 Mei 2015). › Hierdie versameling foto’s is nog van die ou skool waar die estetiese en tegniese ewe belangrik is (Die Burger, 3 November 1998). › Ernst Lindenberg was van die ou skool wat letterkunde op ’n Engelse “prac crit”-manier benader het, maar het tog ’n goeie kennis van die Nederlandse Vijftigers met studente kon deel (Die Burger, 17 Julie 2000). › So ’n man, definitief nog van die ou skool, moet waardeer word! (Sarie, September 2015).
◌ ENGELS: of the old school
KYK OOK: ouskool
skarrelpluimvee
skattejag
skedelbob
skeepshouerargitektuur
Skelmbos
skeloeloe
skemer=
skemernarkose
skeptikus
skermakteur
skermapnee
skermbeskermer
skermmoegheid
skeurbrood
skhothane
skiem 1
skiem 2
Skiemafrikaans
skild
skilpad
skilpadrobot
skindermeul
skolliepatrollie
skool
Skoor
skopkegel
skopskeloelie
skouerskuur
skrapbewind
skraping
skrie
skrifstelsel
skrophoender
skud
skuif
skuldverklikker
slaapfisiologie
slaapkarton
Slaapstad
slagofferblamering
slamat
slang
slapie
slapogie
sleb
slenternuus
slenterreis