Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 20 Junie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
skermapnee s.nw. Ook beeldskermapnee
tydelike asemstilstand wat voorkom by mense terwyl hulle verskeie take op ’n rekenaar(skerm) besig is: › Rekenaarskerms word vir baie dinge blameer soos seer oë, kinders wat meer binnenshuis is, TikTok, maar nou is bevind dit benadeel moontlik ons asemhaling. Dit word skermapnee genoem en die persoon wat die term geskep het, meen dat ons asem ophou wanneer ons e-posse lees (OFM, 21 September 2023). › Skermapnee is ’n stresreaksie van die liggaam op die gereelde stimuli wat ons dikwels op dieselfde tyd via verskillende skerms ontvang. Ons probeer dan ekstra fokus en die liggaam kalmeer deur stadiger of glad nie asem te haal nie. Enigeen wat ure lank oppervlakkig asemhaal, voel uitgeput na ’n dag se werk. (Taallink, 4 September 2023).
skaduwerk
skaftien
skaftin
skaloeloe
Skandi-
skarebefondsing
skaredeelname
skarefinansiering
skareverkryging
skarminkel
skarrel
skarreleier
skarrelhoender
skarrelpluimvee
skattejag
skedelbob
skeepshouerargitektuur
Skelmbos
skeloeloe
skemer=
skemernarkose
skeptikus
skermakteur
skermapnee
skermbeskermer
skermmoegheid
skeurbrood
skhothane
skiem 1
skiem 2
Skiemafrikaans
skild
skilpad
skilpadrobot
skindermeul
skolliepatrollie
skool
Skoor
skopkegel
skopskeloelie
skouerskuur
skrapbewind
skraping
skrie
skrifstelsel
skrophoender
skud