Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
slimstad s.nw. | slimstede | stad wat vir verskillende aspekte van beheer en bestuur inligtingstegnologie en die internet van dinge gebruik: › ’n Slimstad plaas ’n baie sterk klem op tegnologie en het baie te make met volhoubaarheid en mededingendheid [...] Die tegnologie wat gebruik word, laat munisipaliteite toe om regstreeks met die stad se infrastruktuur te skakel en die stad te monitor (Prof. Erwin Schwella, Rapport, 21 Februarie 2021). › Slimstede gebruik inligtingstegnologie om groter doeltreffendheid te skep, volhoubaarheid te verbeter, ekonomiese ontwikkeling te stimuleer en die lewensgehalte van inwoners en mense wat daar werk te verbeter (Petrus Malherbe, Netwerk24, 14 Februarie 2020). ◌ ENGELS: smart city
slaapfisiologie
slaapkarton
Slaapstad
slagofferblamering
slamat
slang
slapogie
sleb
slenternuus
slenterreis
slentertrap
slentertrapper
sleutelgatchirurgie
sleutelgatoperasie
sleutelklaar
slimbril
slimetiket
slimhorlosie
slimhuis
slimkontrak
slimluidspreker
slimmeter
slimomgewing
slimstad
slingersous
sloertoer
slofie
slug
sluipvariant
slurpsak
smaak
smaakaksent
smaakmaker
smêsh
smêsj
smishing
smoelkappie
smokkeljaart
smoors
SMS-uitvissing
smurf
smurfery
sneeuvlokkie 1
sneeuvlokkie 2
snellergereed
SNO
snoek