Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 29 Maart 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
sjisja s.nw.
1 | sjisjas | (Egipte, Marokko, Tunisië, Saoedi-Arabië) okkapyp: › Egipte se toerismebedryf is op sy knieë ná die revolusie van drie jaar gelede. Bekende toeristeplekke het leeggeloop en staan byna verlate. Saans het ek en Mohammed, saam met al sy vriende wat in die toerismebedryf werk, gaan tee drink en ’n sjisja (waterpyp) gerook (Albert Retief, Netwerk24, 18 Augustus 2014).
◌ ENGELS: waterpipe → okkapyp
2 [gewoonlik enkelvoud] stroperige tabakmengsel wat in okkapype gerook word.
◌ SINONIEM(E): mu'assel
oorsprong:
Van Persies sjisje, shishe glas.
SI
siel
sielkanker
sielsuster
sielvreter
sientyd
Sigeuner
siklogenese
SIM-uitruiling
sinestesie
sinkhok
Sino-Tibettaans
Sinti
sirkel-ekonomie
sirkelserp
sitokien
sitokienstorm
sitokienvrystellingsindroom
sitrus
sjasjlik
Sjawal
sjiitake
sjimeji
sjisja
sjisj-kebab
Sjiwa
sjoekran
sjoesj
sjokkie
SKA
skaduwerk
skaftien
skaftin
skaloeloe
Skandi-
skarebefondsing
skaredeelname
skarefinansiering
skareverkryging
skarminkel
skarrel
skarreleier
skarrelhoender
skarrelpluimvee
skattejag
skedelbob
skeepshouerargitektuur