Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
slimbril s.nw. | slimbrille | bril wat met ’n kamera toegerus is, aan die internet gekoppel is, en wat van dinge, mense en plekke wat die draer daarvan sien, foto’s kan neem en video-opnames kan maak, wat onder meer direk aanlyn gepubliseer kan word: › Ray-Ban het saam met Facebook ’n slimbril ontwikkel wat jou in staat stel om foto’s en video’s af te neem en maklik op sosiale media te plaas [...] Die “slimbril” lyk nes ’n gewone sonbril, maar het ’n ingeboude knoppie op die bril om ’n foto te neem. Jy kan ook “Hey, Facebook” sê om ’n foto of video te neem (Werner Wippenaar, Rapport, 11 September 2021). › Die groter implikasies van ’n slimbril is nog onbekend. As dit uiteindelik deur baie mense aanvaar word, kan dit ’n nadelige uitwerking hê op die vertroue wat ander in die openbare ruimte het (Rapport, 11 September 2021). ◌ ENGELS: smartglasses
skrapbewind
skraping
skrie
skrifstelsel
skrophoender
skud
skuif
skuldverklikker
slaapfisiologie
slaapkarton
Slaapstad
slagofferblamering
slamat
slang
slapogie
sleb
slenternuus
slenterreis
slentertrap
slentertrapper
sleutelgatchirurgie
sleutelgatoperasie
sleutelklaar
slimbril
slimetiket
slimhorlosie
slimhuis
slimkontrak
slimluidspreker
slimmeter
slimomgewing
slimstad
slingersous
sloertoer
slofie
slug
sluipvariant
slurpsak
smaak
smaakaksent
smaakmaker
smêsh
smêsj
smishing
smoelkappie
smokkeljaart
smoors