Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
smaakmaker s.nw. | smaakmakers | iemand wat so gewild is en deur so baie mense gesien en op sosiale media gevolg word dat sy of haar voorkeure en afkere ook ander se smaak en keuses beïnvloed: › Wat is ’n smaakmaker, vra jy? Dis die lekker loslit- Afrikaanse woord wat Netwerk24 se lesers uitgedink het vir die Engelse woord “influencer” (Netwerk24, 6 November 2023). › Nou soek ons die beste smaakmakers in Afrikaans, daardie mense wat ons smaak help vorm (Netwerk24, 6 November 2023). ◌ SINONIEM(E): beïnvloeder ◌ ENGELS: influencer
samestelling(s):
smaakmakerwêreld
KYK OOK: beïnvloeder
slenterreis
slentertrap
slentertrapper
sleutelgatchirurgie
sleutelgatoperasie
sleutelklaar
slimbril
slimetiket
slimhorlosie
slimhuis
slimkontrak
slimluidspreker
slimmeter
slimomgewing
slimstad
slingersous
sloertoer
slofie
slug
sluipvariant
slurpsak
smaak
smaakaksent
smaakmaker
smêsh
smêsj
smishing
smoelkappie
smokkeljaart
smoors
SMS-uitvissing
smurf
smurfery
sneeuvlokkie 1
sneeuvlokkie 2
snellergereed
SNO
snoek
snoeptamatie
snol
Snorstad
snuffelsagteware
sny
snyer
soantropie
so-by-so
soe