Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 20 Junie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
SIM-uitruiling s.nw. | sim-uitruilings | aktiwititeit waarby iemand, dikwels ’n bedrieër, ’n selfoonnommer aan ’n nuwe SIM (=intekenaaridentiteitsmodule) laat toeken: › Die bank kan siviele eise deur meer as 200 kliënte in die gesig staar weens kuberbedrog wat deur middel van ’n onregmatige SIM-uitruiling plaasvind (Netwerk24, 30 Julie 2017). › Voorafbetaalde kliënte kan ’n SIM-uitruiling doen deur ’n USSD-kode, inbelsentrum of deur ’n tak te besoek, waar hulle ook ’n identiteitsdokument sal moet wys. As die kliënt ’n USSD-kode gebruik of die inbelsentrum kontak vir die SIM-uitruiling, sal veiligheidsvrae gevra word om die persoon se identiteit te bevestig (Netwerk24, 17 Julie 2017).
◌ SINONIEM(E): SIM-omruiling
senuweeoordrag
seramied
sesvoet
Seva
sexting
shabby-sjiek
shakshuka
Shawal
shibori
shiitake
shinga
shisa nyama
shisha
shukran
shweshwe
SI
siel
sielkanker
sielsuster
sielvreter
sientyd
Sigeuner
siklogenese
SIM-uitruiling
sinestesie
sinkhok
Sino-Tibettaans
Sinti
sirkel-ekonomie
sirkelserp
sitokien
sitokienstorm
sitokienvrystellingsindroom
sitrus
sjasjlik
Sjawal
sjiitake
sjimeji
sjisja
sjisj-kebab
Sjiwa
sjoekran
sjoesj
sjokkie
SKA
skaduwerk
skaftien