Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 29 Maart 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
shibori s.nw. [geen meervoud] (Japannees) Japannese handkleurtegniek wat ’n verskeidenheid patrone op materiaal skep: › Die wêreld se oë [is] reeds geruime tyd gerig op die Ooste – vir inspirasie van dekor tot kos. Tendense soos macramé, shibori (’n knoop-en-dooptegniek) en bestanddele soos sriracha (gefermenteerde brandrissiesous) is al ’n ruk met ons, maar nou gaan meer van hierdie bestanddele hul verskyning maak (Sarie, 23 April 2019). › Die eeue-oue Japannese tegniek om gevoude materiaal te kleur word “shibori” genoem. Dis maklik om self te doen en die patrone wat vorm, elke keer ’n verrassing (Sarie, Maart 2018).
◌ ENGELS: shibori
self-isolasie
self-isolering
selfkwarantyn
selfmoord
selfrymotor
selfskending
selfvliegtaxi
sellulêr
sementbek
semigrant
semigrasie
semigreer
sensitiwiteitslees
sensitiwiteitsleser
sensorieseprosesseringsteurnis
senuweeoordrag
seramied
sesvoet
Seva
sexting
shabby-sjiek
shakshuka
Shawal
shibori
shiitake
shinga
shisa nyama
shisha
shukran
shweshwe
SI
siel
sielkanker
sielsuster
sielvreter
sientyd
Sigeuner
siklogenese
SIM-uitruiling
sinestesie
sinkhok
Sino-Tibettaans
Sinti
sirkel-ekonomie
sirkelserp
sitokien
sitokienstorm