Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 29 Maart 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
selfvliegtaxi s.nw. | selfvliegtaxi’s | lugtaxi wat met kunsmatige intelligensie beheer word en opstyg en land om passasiers op- en af te laai sonder ’n vlieënier aan boord: › Porsche en Boeing het pas ’n verklaring uitgereik waarin hulle hul planne uiteensit om ’n selfvliegtaxi te bou (Netwerk24, 17 Oktober 2019). › Teen 2025 gaan ’n rits wêreldstede van dié selfvlieg-taxi’s gebruik maak om in ’n kits passasiers van hul huise na die kantoor te blits (Knormoer, Netwerk24, 23 Mei 2019).
◌ SINONIEM(E): robottaxi
KYK OOK: selfrymotor, lugtaxi
seemeeu
seismologie
seks
seksasie
sekspo
seksskrywery
seksterapeut
seksterapie
seksueel
sekuriteitslandgoed
seleb
selfbesering
selfbestuurmotor
selfdegeslag=
selfdegeslagverhouding
selfdood
selfiebestemming
self-isolasie
self-isolering
selfkwarantyn
selfmoord
selfrymotor
selfskending
selfvliegtaxi
sellulêr
sementbek
semigrant
semigrasie
semigreer
sensitiwiteitslees
sensitiwiteitsleser
sensorieseprosesseringsteurnis
senuweeoordrag
seramied
sesvoet
Seva
sexting
shabby-sjiek
shakshuka
Shawal
shibori
shiitake
shinga
shisa nyama
shisha
shukran
shweshwe