Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
sosialemedia(-)swendelaar s.nw. | sosialemedia(-)swendelaars | iemand wat hom/haar op ’n sosiale netwerk as iemand anders voordoen met die doel om (’n) ander te mislei: › ’n Vrou van Grabouw is geteiken deur iemand wat sy glo ’n sosialemediaswendelaar is wat haar probeer sagmaak het sodat hy haar geld in die hande kon kry. Sy het begin lont ruik, en met behulp van haar 18-jarige seun het sy aanlyn uitgevind dat iemand met dieselfde naam ’n vrou in Gauteng uit ’n groot som geld bedrieg het (Huisgenoot, 4 Oktober 2013). ◌ SINONIEM(E): katvis ◌ ENGELS: social media swindler
Soenat
sofaseekoei
Sokraties
sol
solopreneur
som
somermaand
somma
son
sonkragplaas
son-onnertjie
sonplaas
sonseil
soönose
soönoties
soppie koppie
sopstorie
sorghumbier
sosiaal
sosialemedia-beïnvloeder
sosialemedia-entrepreneur
sosialemedia-keffertjie
sosialemedia-pronker
sosialemedia-swendelaar
sosiogeniëring
soum
soutpiel
sowieso
span 1
span 2
sparkie
SPD 1
SPD 2
speak
speellys
speenvark
spekulasiefiksie
speldligging
spelveranderaar
spelveranderend
spenstuin
spesmoede
spikkel
spiraalaartappel
splinterreeks
spoedfooi
spoedtarief