Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 20 Junie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
dalgonakoffie s.nw. [gewoonlik enkelvoud, ook met koppelteken] koue melkdrankie met ’n soet, fluweelgladde laag koffieskuim bo-op: › ’n Nuwe tendens in die koffiewêreld het sosiale media behoorlik op hol: Geklopte koffie, beter bekend as dalgona-koffie (Sarie, 31 Maart 2020). › Dalgonakoffie word gemaak deur gelyke dele kitskoffie, suiker en warm water saam te klits totdat die mengsel punte vorm en romerig is. › Skep een of twee lepels van die koffiemengsel bo-op die melk en siedaar, jou dalgona-koffie is gereed (Sarie, 31 Maart 2020).
◌ ENGELS: dalgona coffee
cisgender
Cites
clichétoeris
Clicksbril
CMS
coltan
corona
coronaparanoia
coronavirus
CoV
covid-19
covidioot
CPAP
CRISPR
croissannoli
cronut
cruffin
cruise
dagga
daggakoekie
daikon
dala
dalgona
dalgonakoffie
damp
damppen
damprook
dampstokkie
damptoestel
dankbaarheidsdagboek
dassiemaan
data
databondel
datadroogte
datajoernalis
datajoernalistiek
dataskraper
dataskraping
data-tsunami
deelekonomie
defensiewe argitektuur
DeFi
dekonstrueer
dekonstruksie
deksametasoon
deltavariant
Denisovamens