Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
dalgonakoffie s.nw. [gewoonlik enkelvoud, ook met koppelteken] koue melkdrankie met ’n soet, fluweelgladde laag koffieskuim bo-op: › ’n Nuwe tendens in die koffiewêreld het sosiale media behoorlik op hol: Geklopte koffie, beter bekend as dalgona-koffie (Sarie, 31 Maart 2020). › Dalgonakoffie word gemaak deur gelyke dele kitskoffie, suiker en warm water saam te klits totdat die mengsel punte vorm en romerig is. › Skep een of twee lepels van die koffiemengsel bo-op die melk en siedaar, jou dalgona-koffie is gereed (Sarie, 31 Maart 2020). ◌ ENGELS: dalgona coffee
cis
cisgender
Cites
clichétoeris
Clicksbril
CMS
corona
coronaparanoia
coronavirus
CoV
covid-19
covidioot
CPAP
CRISPR
croissannoli
cronut
cruffin
cruise
dagga
daggakoekie
daikon
dala
dalgona
dalgonakoffie
damp
damppen
damprook
dampstokkie
damptoestel
dankbaarheidsdagboek
dassiemaan
data
databondel
datadroogte
datajoernalis
datajoernalistiek
dataskraper
dataskraping
data-tsunami
deelekonomie
defensiewe argitektuur
DeFi
dekonstrueer
dekonstruksie
deksametasoon
deltavariant
Denisovamens