Bygewerk op 4 Augustus 2022
Redakteur: Jana Luther
Help ons | Blogs en artikels | Woordewisseling | Podsendings | Speletjies | Wortel | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat elders in die slag gebly het – intyds in die Woordeboek van Afrikaans Vandag (WAV) versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk (met uitsondering van beeld en klank, wat jy slegs hier kry). Tik ’n woord in die kassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Dankie, almal wat aan ons leesprogram deelneem!
tegnoreus s.nw. | technoreuse | groot, dominante onderneming in die inligtingstegnologiebedryf, dikwels een van die Amerikaanse “groot vyf”: Google, Apple, Facebook, Amazon en Microsoft: › In 2019 het die Microsoftraad ’n brief ontvang van ’n vroulike ingenieur wat beweer het Bill het ’n “intieme verhouding” met haar probeer aanknoop toe hy nog uitvoerende hoof van die tegnoreus was (Huisgenoot, 3 Junie 2021). › Tegnoreus se inkomste styg (Finweek, 9 April 2021). › Mark Zuckerberg se tegnoreus [Facebook] steur hom gewoonlik nie veel aan kritiek op veranderings aan sy platforms nie (Huisgenoot, 22 Januarie 2021). ◌ SINONIEM(E): internetreus ◌ ENGELS: tech giant
takotsubo-kardiomiopatie
tamale
tanatofobie
tangaar
tangara
tankini
TAO
tatie
tatsoi
taxi
TCK
teaterpolitiek
teenkorrupsiewaghond
teenspoliasie
teëspoedhumor
Teflon
Teflon=
Teflonmisdadiger
tefra
tegnofobie
tegnokraat
tegnokrasie
tegnokraties
tegnoreus
teledildonika
telegeneeskunde
telematika
telemeter
telemetrie
telemetries
teleurgang
tengersorg
tepel
terima kasih
terroir
terugvoer
terugvoering
tetrahidrokannabinol
THK
thoer
thula
thuma mina
thwala
tien
tieng
tiep
tieplorrie