Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
pliggie s.nw. | pliggies | [verkleinwoord] (informeel, skertsend) iemand met ’n sterk pligsgevoel, wat altyd by die reëls hou en doen wat van hom/haar verwag word: › As jy hom vra hoe op aarde hy al hierdie balle in die lug hou, antwoord hy eenvoudig: Hy wat Terence is, is mos eintlik die ewige, alomteenwoordige pliggie (Pieter van Zyl, Huisgenoot, 16 Maart 2023). › Sy in ’n regte pliggie, sê sy. Supervoorbereid vir enige rol. (Sarie.com, September 2020). › Kobus is so ’n pliggie dat hy nooit op ’n weeksaand saam ons ’n bier sal drink nie (Kobus Kotze in die groep “Taaltameletjies”, Facebook, 9 Mei 2019). › Vir die verskoningskeppendes is daar darem die pliggies by wie jy dalk kan notas kry in ruil vir ’n bottel wyn of blik koffie of “eksamenpilletjies” (Colette Combrink, Wapad, 20 Oktober 2017). ◌ ENGELS: goody-goody | goody two-shoes
pirocumulus
pirokonveksie
pis
pissie
pitaja
pizzapastei
PK
PKR
plafon
plak
plakker
-plakker
plantgebaseer
plastiekboekanier
plastiekeiland
plastieksop
platinum
platkos
pleknaam
plekspeld
pleonasme
plettervat
pliebaadjie
pliggie
plofkop
plofwoord
plukbrood
plustens
podiumpoësie
podsending
poefsakkie
poeierhol
poenang
poenankies
poeplorrie
poepsakkie
poering
poer-poer
poespas
poetoepap
poewasa
POF
pofbaadjie
poffer
poke
polarisasieretoriek
poliamoreus