Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
pirocumulonimbus s.nw. | pirocumulonimbusse | (meteorologie) ◌ Ook pirokumulonimbus | pirokumulonimbusse | ◌ Vuurwolk groter as ’n pirocumulus: › Pirocumulonimbus is een van die hoofoorsake van brande wat onverwags tot 40 km vanaf ’n brand met intense temperature ontstaan (Jan Horn, Vrye Weekblad, 10 Januarie 2020). ◌ ENGELS: pyrocumulonibus → pirocumulus
samestelling(s):
pirocumulonimbus(-)vuurstorm
pirocumulonimbus(-)wolk: › Die warm lug wat opstyg, skep ook sy eie weerpatroon en lei tot die vorming van pirocumulonimbus-wolke. In effek is dit droë donderstorms wat tot intense weerligstrale lei (Jan Horn, Vrye Weekblad, 10 Januarie 2020).
pesketariër
pesketarisme
pestemal
phishing
phola
picklebal
pieksel
piemp
pieng
pienggereg
pienk
pienke
pienkoog
pienkvoet
piepie
pikkel
pikkelbal
pikosatelliet
PIMS
PIMS-TS
piñata
piñatakoek
Pinyinsisteem
pirocumulonimbus
pirocumulus
pirokonveksie
pis
pissie
pitaja
pizzapastei
PK
PKR
plafon
plak
plakker
-plakker
plantgebaseer
plastiekboekanier
plastiekeiland
plastieksop
platinum
platkos
pleknaam
plekspeld
pleonasme
plettervat
pliebaadjie