Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 5 Februarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui in watter bron jy wil soek, of in albei. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 318 (woordeboek) | 222 (rubrieke)
PBT afk. persoonlike beskermende toerusting; persoonlikebeskermingstoerusting: › Ons het sedert die inperking bestellings vir meer as 47 miljoen eenhede persoonlike beskermingstoerusting en 200 ventilators geplaas, terwyl ’n span van 30 000 gemeenskapsgesondheidswerkers ontplooi is (Vrye Weekblad, 8 Mei 2020). › Vakbondorganisasies het […] buite die Chris Hani-Baraghwanath-hospitaal saamgetrek om teen die gebrek aan persoonlike beskermende toerusting (PBT) vir gesondheidswerkers op die frontlinie van die Covid-19-pandemie te betoog (Netwerk24, 1 Mei 2020). › Die hospitaaladministrasie [is] op sosiale media gekritiseer omdat daar glo ’n tekort aan persoonlike beskermende toerusting in die hospitaal is (Netwerk24, 5 Mei 2020).
◌ ENGELS: personal protective equipment | PPE
panseksualiteit
panseksueel
panslaner
pantoniem
pap
papegaaislaai
papie
papier
papierblom
papierbrigade
papmasjien
parafilie
pareidolie
parrabeen
parrabeentjie
partjies
partner
partytjie
pasiënt
pasmaat-app
pata-pata
patatvatter
p-boek
PBT
PCS
pedi
pediatries
penniepolonie
pepa
pepino
perd
perigeummaan
perioperatief
permakrisis
pers
persentasiepunt
persoon
persoonlikheid
pesketariër
pesketarisme
pestemal
phishing
phola
picklebal
pieksel
piemp
pieng