Woordeboek van Afrikaans Vandag

Bygewerk op 29 Maart 2025

Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings

Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!

Soek in:

paaldans s.nw.
1
[geen meervoud] dans wat bestaan uit ’n kombinasie van buigsame of akrobatiese, sierlike of sensuele bewegings wat om, aan en teen ’n paal uitgevoer word: R. se lewe voel soms of dit kan uitrafel, maar sy weet hoe om daardie toutjies bymekaar te hou met gereelde oefening in die gim en ook paaldans om haar besige kop skoon te hou [...] As ander mense issues met paaldans het, is dit hulle probleem (Haidee Muller-Isaacs, Netwerk24, 21 Oktober 2022). Dit is belangrik om op te let dat paaldans nie net tot ’n sensuele konteks beperk is nie, alhoewel daar sulke vertonings is. Dit kan ook ’n vorm van fiksheidsoefening, selfuitdrukking of kunstige uitvoering wees en word deur ’n verskeidenheid mense beoefen (ChatGPT, 5 Desember 2023).
ENGELS: pole dancing

2
| paaldanse | paaldansuitvoering: Ek voel nou al maande lank uitgelewer aan en vasgevang tussen die versoeking van ’n ryk pasta aan die een kant en die belofte van ’n paaldans aan die ander (Henk Serfontein, Vrye Weekblad, 21 Julie 2023).
ENGELS: pole dance


oorsprong:
As kunsvorm het paaldans uit sirkus- en straatkunsomgewings ontwikkel.


afleiding(s):
paaldansery


KYK OOK: paaldanser


Let wel
As ’n soekwoord nie as trefwoord opgeneem is nie, word dit in ander artikels vertoon, indien dit voorkom. Soek dan met CTRL-F om sulke voorbeelde op jou rekenaarskerm uit te lig. Jy kan ook met spesiale karakters soek. Kyk hier onder.

Please note
This dictionary mainly contains words, meanings and expressions that have not yet been included in other Afrikaans dictionaries, together with a collection of language columns, blogs, video inserts and podcasts. If a search word is not included as a headword, examples of the word in other entries (definitions, usage examples, usage notes, etc) are displayed, if they occur. Then search with CTRL-F to highlight such examples on your screen.


  Podsendkanaal

  Artikels, rubrieke en ander bydraes van 2025

As jy meer van jou hond hou as van mense (Netwerk24)

Verwaand is nou verwant aan waansin (Netwerk24)

Japie my skapie moet dalk liefs ’n kraak maak (Netwerk24)

Weet jy wat is die agtste ‘bot’ se betekenis? (Netwerk24)

Taalgoggas wat baie laat struikel (Netwerk24)

Jana se reis met woorde (Afrikaans100)

● Oor bottels, flesse, vate, kuipe, balies ... (RSG)

Welkom in die tyd van die Soetkoek-eters (Netwerk24)

So maak jy met ’n motor wat in die modder sit (Netwerk24)

● Oor kalbasse en kruike en ander holgoed (RSG)

Besigtig die volledige lys taalrubrieke, podsendings en nog ander blogs en artikels hier.


Soek met spesiale karakters

SimboolFunksieVoorbeeld
"..."Frase"ten opsigte van"
_Een ontbrekende karaktercal_one
%Enige aantal ontbrekende karakterska%abidiol
/1-9Binne dié getal woorde van mekaar, in dié volgorde"wat lei"/7
@1-9Binne dié getal woorde van mekaar, in enige volgorde"wat lei"@7
&Vind al tweevirus & epidemie
|Vind die een of die andervirus | epidemie
#Vind die een of die ander, maar nie al twee nievirus # epidemie

Hierdie woordeboek is aan geen ander woordeboekprojek verbonde nie en word deur niemand geldelik gesteun nie. Dit is ’n onafhanklike inisiatief van die redakteur in haar vrye tyd.

Kopiereg © 2020-2025 Jana Luther