Bygewerk op 4 Augustus 2022
Redakteur: Jana Luther
Help ons | Blogs en artikels | Woordewisseling | Podsendings | Speletjies | Wortel | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat elders in die slag gebly het – intyds in die Woordeboek van Afrikaans Vandag (WAV) versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk (met uitsondering van beeld en klank, wat jy slegs hier kry). Tik ’n woord in die kassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Dankie, almal wat aan ons leesprogram deelneem!
terima kasih tussenwerpsel, woordgroep (Maleis) (nie-erkende Afrikaanse spelling) dankie: › Taal is […] ’n belangrike baken van kultuur. Hier in Kaapstad word die Arabiese woord “shukran” in plaas van “terima kasih” (Maleis vir “dankie”) gebruik. Toe Patricia de Lille byvoorbeeld die mense van Kaapstad vir haar verkiesingsoorwinning bedank het, het sy spesifiek die Arabiese woord “shukran” in plaas van “terima kasih” gebruik (Ismail Lagardien, Vrye Weekblad, 15 Mei 2020 ). › Ek gebruik dikwels “terima kasih” (of die verkorte “makisih”) pleks van “shukran” om iemand te bedank, en dit laat soms die wenkbroue lig of mense onbegrypend na jou staar (Ismail Lagardien, Vrye Weekblad, 15 Mei 2020). ◌ ENGELS: thank you → trammakassie
TCK
teaterpolitiek
teenkorrupsiewaghond
teenspoliasie
teëspoedhumor
Teflon
Teflon=
Teflonmisdadiger
tefra
tegnofobie
tegnokraat
tegnokrasie
tegnokraties
tegnoreus
teledildonika
telegeneeskunde
telematika
telemeter
telemetrie
telemetries
teleurgang
tengersorg
tepel
terima kasih
terroir
terugvoer
terugvoering
tetrahidrokannabinol
THK
thoer
thula
thuma mina
thwala
tien
tieng
tiep
tieplorrie
tiffie
tik
tika
tik-en-betaal
til
tilaka
till
tilt
tinga-tinga
tinktinkiekerk