Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
honderd-bedonnerd b.nw., bw., tussenwerpsel (informeel)
1 baie kwaad; behoorlik die duiwel in: › Hy is honderd-bedonnerd befok. Mal genoeg om moord te pleeg (Facebook, 5 Augustus 2019). ◌ SINONIEM(E): befok
2 baie goed; fantasties: › Laat ek my oupa aanhaal: “Nou lyk daai ding mos honderd bedonnerd!” Baie netjies gedoen. Ek’s groen van jaloesie! (4x4community.co.za, 17 Januarie 2015). › Bakgat, Bulle! Honderd-bedonnerd. My bloed bruis! (www.ougrote.com. 11 Februarie 2013). › Hoop jou dag is honderd-bedonnerd en mag al jou drome waar word (veiligehawe.wordpress.com, 23 Oktober 2009). ◌ SINONIEM(E): eksie-perfeksie | befok
hoendervoet
hoëoktaan-
Hoerikwaggo
hoernalis
hoerpyp
hoes
hoe-se-naam
hoesskaamte
hokslaantyd
holhang
holhanger
Holi
Holifees
hollang
hollanger
holografie
hologram
Holoseen
holvesel
hommeltuig
hommeltuigswerm
homselwers
hond
honderd-bedonnerd
hondjies
hongi
hoofstroom
hoog
hookah
Hoorn
hospitaal
hou
houdingsrassisme
hout=
houtoog
hubristofilie
huisoutomatisering
huisrobot
hulle
hulpbronbehoewend
huts
hutsetiket
hutsmerk
hutsteken
hutswoord
hutswoordkaping
HVK