Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 5 Februarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui in watter bron jy wil soek, of in albei. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 318 (woordeboek) | 222 (rubrieke)
hertwiet (sosiale media)
♦ ww. | het hertwiet | ’n teksbrokkie/foto/ens. wat deur iemand anders op die sosiale medium Twitter geplaas is, verder versprei deur dit aan te stuur sodat mense wat jou volg, dit ook kan sien: › [Die hartroerende verhaal] het ’n wegholtreffer aanlyn geword wat rekords laat spat het toe dit 2 700 kommentare ontlok, 70 000 keer hertwiet is en binne ’n paar dae 300 000 “likes” gekry het (Kirsten Buick, Huisgenoot, 18 April 2019).
◌ ENGELS: retweet
♦ s.nw. | hertwiets | duplisering/herplasing van ’n teksbrokkie/ens. op die sosiale medium Twitter: › Met meer as 1 700 likes en 500 hertwiets het dit omtrent ’n reaksie onder Suid-Afrikaners op Twitter ontlok (Ross Michaels, Huisgenoot, 11 April 2019).
◌ ENGELS: retweet
haraam
hare
hart
harts-
hartsmens
hasjisj
hayibo
HDPE
heem
heemverbinding
heen-en-weerdery
Heilige Nag
hek
hekel
helikopterma
helikopterouer
help-my-sterk-lyk-hempie
herbruikbaar
herinneringstuin
herlewingsboerdery
herlewingslandbou
hersikleer
herstelknoppie
hertwiet
herverbeel
heteronormaal
hetero-normatief
hetero-normatiwiteit
hibried
hidjab
hidroksichlorokien
hidrolise
hierjy-
hikikomori
hipermedia
hipster
HKGK
HNWI
hoeha
hoek
hoeka
hoender
hoendervoet
hoëoktaan-
Hoerikwaggo
hoernalis
hoerpyp