Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 22 Maart 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
heemverbinding s.nw. | heemverbindings | [soms verkort tot heem] (chemie, voedseltegnologie) komplekse verbinding met ’n ysterioon as kern en ’n porfirienmolekule as ligand: › Heem is ’n ysterverbinding wat in alle lewende wesens voorkom; maar pleks van dit by koeie oes, het wetenskaplikes die DNS van sojawortels in geneties-aangepaste gis geplaas waar dit fermenteer en soja-heem vervaardig (Huisgenoot, 7 Februarie 2020). › Dis pienk, sappig en sis in die pan – presies wat ’n mens van ’n goeie beesvleispattie soek. Maar dié pattie […] bevat geen diereprodukte nie – dis gemaak van soja en aartappelproteïen met ’n skeut heem, ’n spesiale bestanddeel wat moet verseker dit proe eg (Huisgenoot, 7 Februarie 2020).
◌ ENGELS: heem | haem
handdrukverbod
handeklapkerk
handelsmerkambassadeur
handjel
handlappie
handreiniger
handwasser
hanna-hanna
Hanuman
Hanyu Pinyin
hap
hapax
hapax legomenon
hapties
haraam
hare
hart
harts-
hartsmens
hasjisj
hayibo
HDPE
heem
heemverbinding
heen-en-weerdery
Heilige Nag
hek
hekel
helikopterma
helikopterouer
help-my-sterk-lyk-hempie
herbruikbaar
herinneringstuin
herlewingsboerdery
herlewingslandbou
hersikleer
herstelknoppie
hertwiet
herverbeel
heteronormaal
hetero-normatief
hetero-normatiwiteit
hibried
hidjab
hidroksichlorokien
hidrolise
hierjy-