Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
hayibo tussenwerpsel (informeel, Zoeloe) uitroep van ongeloof, verbasing, of van skrik of ontsteltenis: › “Ons was in 2020 vir vyf weke toe, en het daarna vir twee maande geen klante gehad nie. Maar ons kom stadig maar seker weer op ons voete.” Ek slaan hande saam van dankbaarheid. Langstraat sonder Clarke’s Bookshop? Hayibo (Madeleine Barnard, Vrye Weekblad, 23 Junie 2021). › Toe hy oor sy openbare kritiek aangevat word, was sy reaksie: “Moenie vir my probeer sê wat om te sê of nie te sê nie. Dis ’n demokrasie. Hayibo!” (Huisgenoot, 11 Desember 2020). › Hayibo! Waarom wil jy hê moet ek my twiet verwyder (Netwerk24, 15 November 2020). ◌ ENGELS: hayibo
hamster
hand
handblitser
handdrukverbod
handeklapkerk
handelsmerkambassadeur
handjel
handlappie
handreiniger
handwasser
hanna-hanna
Hanuman
Hanyu Pinyin
hap
hapax
hapax legomenon
hapties
haraam
hare
hart
harts-
hartsmens
hasjisj
hayibo
HDPE
heem
heemverbinding
heen-en-weerdery
Heilige Nag
hek
hekel
helikopterma
helikopterouer
help-my-sterk-lyk-hempie
herbruikbaar
herinneringstuin
herlewingsboerdery
herlewingslandbou
hersikleer
herstelknoppie
hertwiet
herverbeel
heteronormaal
hetero-normatief
hetero-normatiwiteit
hibried
hidjab