Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
hertwiet (sosiale media)
♦ ww. | het hertwiet | ’n teksbrokkie/foto/ens. wat deur iemand anders op die sosiale medium Twitter geplaas is, verder versprei deur dit aan te stuur sodat mense wat jou volg, dit ook kan sien: › [Die hartroerende verhaal] het ’n wegholtreffer aanlyn geword wat rekords laat spat het toe dit 2 700 kommentare ontlok, 70 000 keer hertwiet is en binne ’n paar dae 300 000 “likes” gekry het (Kirsten Buick, Huisgenoot, 18 April 2019). ◌ ENGELS: retweet
♦ s.nw. | hertwiets | duplisering/herplasing van ’n teksbrokkie/ens. op die sosiale medium Twitter: › Met meer as 1 700 likes en 500 hertwiets het dit omtrent ’n reaksie onder Suid-Afrikaners op Twitter ontlok (Ross Michaels, Huisgenoot, 11 April 2019). ◌ ENGELS: retweet
haraam
hare
hart
harts-
hartsmens
hasjisj
hayibo
HDPE
heem
heemverbinding
heen-en-weerdery
Heilige Nag
hek
hekel
helikopterma
helikopterouer
help-my-sterk-lyk-hempie
herbruikbaar
herinneringstuin
herlewingsboerdery
herlewingslandbou
hersikleer
herstelknoppie
hertwiet
herverbeel
heteronormaal
hetero-normatief
hetero-normatiwiteit
hibried
hidjab
hidroksichlorokien
hidrolise
hierjy-
hipermedia
hipster
HKGK
HNWI
hoeha
hoek
hoeka
hoender
hoendervoet
hoëoktaan-
Hoerikwaggo
hoernalis
hoerpyp
hoes