Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
heen-en-weerdery s.nw. [geen meervoud] (figuurlik) › ’n heen-en-weerdery situasie waarin eers so gedoen/gesê word, en dan weer anders: › Ek reken die gewone heen-en-weerdery, wat so ’n belangrike wig en teenwig vir demokratiese regerings is, was ter sprake (Douglas Gibson, Netwerk24, 28 Januarie 2018). › Ná ’n lang heen-en-weerdery is joernaliste uiteindelik vir die laaste uur toegelaat (Judith February, Netwerk24, 23 Junie 2015). › Die [party] het ’n paar onstuimige maande agter die rug waarin hy onder hewige kritiek deurgeloop het vir sy heen-en-weerdery (Maryna Lamprecht, Netwerk24, 23 Februarie 2014). ◌ SINONIEM(E): gewoer-woer ◌ ENGELS: to-and-froing
handeklapkerk
handelsmerkambassadeur
handjel
handlappie
handreiniger
handwasser
hanna-hanna
Hanuman
Hanyu Pinyin
hap
hapax
hapax legomenon
hapties
haraam
hare
hart
harts-
hartsmens
hasjisj
hayibo
HDPE
heem
heemverbinding
heen-en-weerdery
Heilige Nag
hek
hekel
helikopterma
helikopterouer
help-my-sterk-lyk-hempie
herbruikbaar
herinneringstuin
herlewingsboerdery
herlewingslandbou
hersikleer
herstelknoppie
hertwiet
herverbeel
heteronormaal
hetero-normatief
hetero-normatiwiteit
hibried
hidjab
hidroksichlorokien
hidrolise
hierjy-
hipermedia