Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 20 Junie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
psilosibiensampioen s.nw. | psilosibiensampioene | Ook (via Engels, informeel) magiese sampioen of towersampioen
versamelnaam vir verskillende paddastoelsoorte wat die kristallyne alkaloïed psilosibien bevat wat ’n psigedeliese uitwerking het op gebruikers wat dit in klein hoeveelhede inneem: › Die aktiewe bestanddeel wat magiese sampioene so magies maak – die psigedeliese dwelm psilosibien – is een stap nader aan ’n wettige behandeling vir moeilike gevalle van depressie (af.worldnewsnetwork.uk, 25 Oktober 2018). › Psilosibien wat in sogenaamde magic mushrooms voorkom, kan heel moontlik suksesvol ingespan word in die behandeling van depressie en verslawing (Leonie Joubert, 17 Mei 2019).
◌ ENGELS: psilocybin mushroom | psychedelic mushroom | magic mushroom
Pride-maand
priemkebab
prikpouse
prikwater
probioties
probiotika
probiotikum
proksemika
promessie
promp
prompt
prompteur
promptingenieur
prompto
promptografie
pronatalis
pronatalisme
pronatalisties
pronkplakker
pruttelpraatjies
psigogeriater
psigogeriatrie
psigolinguistiek
psilosibiensampioen
punt-in-die-wind-
pwasa
p-woord
QCTO
QR
que sera sera
queer
quesadilla
quiet quitting
quinoa
RA
raaitou
raap-aap
radar
radarskerm
radiofrekwensie-identifikasie
rafeltjievleis
rafelvark
rafelvleis
raka’at
raki
rakker
Ramaphantasie