Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
R-getal s.nw. | R-getalle | (epidemiologie) ◌ Ook R0-getal, (uit Engels) R-syfer ◌ (basale) reproduksiegetal wat die gemiddelde aantal mense aandui wat deur een ander mens met ’n aansteeklike siekte besmet word – deur epidemioloë en gesondheidsamptenare gebruik om die reproduksiekoers van so ’n siekte aan te dui: › In die Noordelike Halfrond het ons gesien dat waar die R-syfer toegeneem het, is inperkings verskerp. Dit is ook ’n belangrike maatstaf vir epidemioloë om die verloop van die pandemie na te gaan (Netwerk24, 17 Desember 2020). › Volgens die mediesefondsbestuurder is Suid-Afrika se R-syfer tans 1,4 en is dit onwenslik dat dit hoër word (Netwerk24, 15 Desember 2020). ◌ ENGELS: basic reproduction number | basic reproductive number | basic reproduction ratio | basic reproductive rate
recce
reduplikasie
reënboog-
reënboogarmband
reënboogdwang
reënboogspektrum
reënboogvlag
regrukstrategie
reisrusie
rekenaardenke
rekenaarterm
renoster
renostervel
resomasie
resomeer
resomering
RET
retro-akroniem
retrofuturisme
retrofuturisties
retrosensuur
retrosintese
RFID
R-getal
ribonukleïensuur
RICA
riel
riooljoernalistiek
riotermie
ripple
risikopremie
rissel
RNA
RNE
RNS
robopoëtika
robot
robotgrassyner
robotika
robotmop
robotstofsuier
robynsjokolade
roestuin
roeteerder
rof
rok
ROK