Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
RFID afk. [afkorting van radiofrekwensie-identifikasie] stelsel wat ’n elektromagnetiese veld gebruik om met behulp van ’n klein etiket of strokie wat aan ’n voorwerp geheg word, en wat gewoonlik digitale inligting, soos ’n reeksnommer of strepieskode uitsaai, die voorwerp outomaties te kan opspoor en identifiseer sodra ’n leestoestel daar naby geaktiveer word: › Slimmerkers en gevorderde radiofrekwensie-identifikasie (RFID) stel klante in staat om maklik self items te skandeer en daarvoor te betaal (Vrye Weekblad, 12 April 2024). › Modehuise belê nou groot geld in sogenaamde produkpaspoorte wat onder meer tegnologie soos QR-kodes en NFC sal insluit (Liesl Peyper, Rapport, 2 Januarie 2022). ◌ ENGELS: radio-frequency identification
KYK OOK: slimetiket, tik-en-betaal
samestelling(s):
RFID-etiket
realiteit
recce
reduplikasie
reënboog-
reënboogarmband
reënboogdwang
reënboogspektrum
reënboogvlag
regrukstrategie
reisrusie
rekenaardenke
rekenaarterm
renoster
renostervel
resomasie
resomeer
resomering
RET
retro-akroniem
retrofuturisme
retrofuturisties
retrosensuur
retrosintese
RFID
R-getal
ribonukleïensuur
RICA
riel
riooljoernalistiek
riotermie
ripple
risikopremie
rissel
RNA
RNE
RNS
robopoëtika
robot
robotgrassyner
robotika
robotmop
robotstofsuier
robynsjokolade
roestuin
roeteerder
rof
rok