Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 29 Maart 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
promessie s.nw. [gewoonlik enkelvoud] proses waarby die oorskot van ’n mens of dier gevriesdroog en tot stof verwerk word: › Die meer makabere postmoderne hantering van ontslapenes is vir my egter in promessie – ’n nuwe ekologies bewuste droogvriesproses wat in 1999 in Swede gepatenteer is. Met dié ysingwekkende metode word die liggaam in vloeibare stikstof gedompel waarna dit so bros is dat dit met vibrasies tot fyn poeier geskud word, uitgedroog word en in ’n bio-afbreekbare kissie begrawe word (Rhynie Greeff, Beeld, 21 April 2008).
◌ SINONIEM(E): kiromasie
potplakker
PPE
PPI
pragmatariër
Prasa
prebioties
prebiotika
prebiotikum
predikant
presisieboerdery
pret
Pretoors
Pretoriaans
pretpedagogie
Pride
Pride-maand
priemkebab
prikpouse
prikwater
probioties
probiotika
probiotikum
proksemika
promessie
promp
prompt
prompteur
promptingenieur
prompto
promptografie
pronatalis
pronatalisme
pronatalisties
pronkplakker
pruttelpraatjies
psigogeriater
psigogeriatrie
psigolinguistiek
psilosibiensampioen
punt-in-die-wind-
pwasa
p-woord
QCTO
QR
que sera sera
queer
quesadilla