Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
rakker s.nw. | rakkers |
Sê jy iemand is ’n rakker, was dit vroeër lelike laster, want die rakker was die “handlanger van die laksman”, wat die doodsvonnis voltrek het. Rakker was “skoonmaak” en die rakker moes alles skoonmaak ná ’n teregstelling.
Maar die woord rakker het hom opgewerk in die lewe. My woordeboek sê hy is nou nie eers ’n kwajong nie maar net ’n skelmpie of ’n “onnutsige vent”.
Dit gebeur in taal: Soos ’n mens, kan ’n woord homself opwerk of aan die slegtigheid oorgee.
Johan Spies
Taalgereedskap: Die Burger, 1 Junie 1993 © Netwerk24
In die Woordeboek van Afrikaans Vandag opgeneem met toestemming.
psigogeriatrie
psigolinguistiek
psilosibiensampioen
punt-in-die-wind-
pwasa
p-woord
QCTO
QR
queer
quesadilla
quiet quitting
quinoa
RA
raaitou
raap-aap
radar
radarskerm
radiofrekwensie-identifikasie
rafeltjievleis
rafelvark
rafelvleis
raka’at
raki
rakker
Ramaphantasie
Ramaphorie
rampokkerstaat
ramptoeris
randela
Rap
rara avis
RASA
rasgekwel
rasgelaai
rasieleier
Rasoel
rassisme
rat
RDS
realiteit
recce
reduplikasie
reënboog-
reënboogarmband
reënboogdwang
reënboogspektrum
reënboogvlag