Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
prompteur s.nw. | prompteurs | (kunsmatige intelligensie) iemand wat promptografie beoefen: › Wie promptografie beoefen, is [...] geen fotograaf nie, maar ’n prompteur – ’n beeldstemmer of beeldtemmer, sy of haar roi vergelykbaar met dié van ’n dieretemmer, of van ’n souffleur, die influisteraar, voorsêer, by ’n toneelstuk. Daarby léér die prompteur en die bot van mekaar (Jana Luther, Netwerk24, 28 Julie 2023). ◌ SINONIEM(E): beeldstemmer | beeldtemmer ◌ ENGELS: promptographer
KYK OOK: promptografie
pot 1
pot 2
potlood
potplakker
PPE
PPI
pragmatariër
Prasa
predikant
presisieboerdery
pret
Pretoors
Pretoriaans
pretpedagogie
Pride
Pride-maand
priemkebab
prikpouse
prikwater
proksemika
promessie
promp
prompt
prompteur
prompto
promptografie
pronatalis
pronatalisme
pronatalisties
pronkplakker
pruttelpraatjies
psigogeriater
psigogeriatrie
psigolinguistiek
psilosibiensampioen
punt-in-die-wind-
pwasa
p-woord
QCTO
QR
queer
quesadilla
quiet quitting
quinoa
RA
raaitou
raap-aap