Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
queer b.nw. [attr. en pred.]
1 (saambreelterm deur enigiemand uit die LGBTQIA+-spektrum gebruik om na sigself te verwys) behorende tot ’n groep wat die teenoorgestelde van ’n hoofstroom- hetero-normatiewe gemeenskap is: › Die owerhede het beslis sy familie en vriende mag nie ’n begrafnis vir hom hou nie, omdat queer mense onsigbaar gemaak moet word (Herman Lategan, Rapport, 2 Junie 2019). › Muholi belig in haar werk die lewe van swart lesbiërs, gay, biseksuele, trans-, queer en interseksmense – sonder om hulle as slagoffers of as afwykend uit te beeld (Netwerk24, 20 Mei 2019).
2 (neerhalend, saambreelterm deur lede van ’n hoofstroom- hetero-normatiewe gemeenskap gebruik om na mense uit die LGBTQIA+-spektrum te verwys) behorende tot ’n groep wat die teenoorgestelde van ’n hoofstroom- hetero-normatiewe gemeenskap is
KYK OOK: LGBTQIA, hetero-normatief
Pretoriaans
pretpedagogie
Pride
Pride-maand
priemkebab
prikpouse
prikwater
proksemika
promessie
pronatalis
pronatalisme
pronatalisties
pronkplakker
pruttelpraatjies
psigogeriater
psigogeriatrie
psigolinguistiek
psilosibiensampioen
punt-in-die-wind-
pwasa
p-woord
QCTO
QR
queer
quesadilla
quiet quitting
quinoa
RA
raaitou
raap-aap
radar
radarskerm
radiofrekwensie-identifikasie
rafeltjievleis
rafelvark
rafelvleis
raka’at
raki
rakker
Ramaphantasie
Ramaphorie
rampokkerstaat
ramptoeris
randela
Rap
rara avis
RASA