Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 5 Februarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui in watter bron jy wil soek, of in albei. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 318 (woordeboek) | 222 (rubrieke)
potlood s.nw. | potlode | (eufemisties, skertsend) penis.
UITDRUKKING(S):
♦ die lood in iemand se potlood (terug)sit
1 seksuele vermoë verhoog, verbeter of herstel: › Pille vir mans om die lood in die potlood terug te sit (Herman Lategan, Vrye Weekblad, 18 Augustus 2023).
2 iemand weer lus maak vir die lewe.
♦ die potlood/potlode skerpmaak oor iets wil/begin skryf: › As die geskiedskrywer eendag die potlode skerp maak om oor 2024 te skryf, sal huile straks sê dat Suid-Afrika gelukkig nie ’n Trump gehad het toe hy sy kruispad bereik het nie (Gert van der Westhuizen, Netwerk24, 8 Julie 2024).
polimerasekettingreaksie
pollo-pesketariër
pollo-pesketarisme
pollotariër
pollotarisme
pols
pols-oksimeter
pols-oksimetrie
pomodoro-tegniek
pompstasie
poniebladvoer
Ponzi
Ponzi-skema
Popi
popstront
por
porno-ster
posbestelbruid
posbruid
post-covid-sindroom
postie
pot 1
pot 2
potlood
potplakker
PPE
PPI
pragmatariër
Prasa
prebioties
prebiotika
prebiotikum
predikant
presisieboerdery
pret
Pretoors
Pretoriaans
pretpedagogie
Pride
Pride-maand
priemkebab
prikpouse
prikwater
probioties
probiotika
probiotikum
proksemika