Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
quinoa [uitspraak: kie-noe-wa; kien-wa] s.nw. [geen meervoud] (uit Quechua, botanie, kookkuns) ◌ Ook (weinig gebruiklik) kinoa, kinua ◌ geharde eenjarige blomplant (Chenopodium quinoa) van die familie Amaranthaceae, die amarantfamilie, wat inheems in Suid-Amerika is en vir sy eetbare, vesel- en proteïenryke saadjies verbou word: › Stel jou voor jy eet ’n porsie laevetproteïen op ’n bed van quinoa of borriegegeurde jasmyn- of basmatirys, tesame met jou geliefkoosde krakerige groen groente en ’n vars slaai met neute en kaas (Vrye Weekblad, 17 Januarie 2020). › Suid-Amerikaanse boere kan nie voorbly met die verbouing van quinoa om in die groeiende internasionale vraag te voorsien nie (Marleen Smith, Landbouweekblad, 17 Desember 2018). › Quinoa, ’n saadgewas uit Suid-Amerika, is algemeen in ons supermarkte beskikbaar (Son, 28 Augustus 2016, 12). › Staan opsy koeskoes, quinoa neem nou oor. Quinoa kom oorspronklik van Suid-Amerika en dit is glutenvry (Die Burger: Naweek, 12 September 2015, 7). ◌ SINONIEM(E): “goue graan” van die Andes ◌ ENGELS: quinoa
samestelling(s):
quinoa-slaai
Pride-maand
priemkebab
prikpouse
prikwater
proksemika
promessie
pronatalis
pronatalisme
pronatalisties
pronkplakker
pruttelpraatjies
psigogeriater
psigogeriatrie
psigolinguistiek
psilosibiensampioen
punt-in-die-wind-
pwasa
p-woord
QCTO
QR
queer
quesadilla
quiet quitting
quinoa
RA
raaitou
raap-aap
radar
radarskerm
radiofrekwensie-identifikasie
rafeltjievleis
rafelvark
rafelvleis
raka’at
raki
rakker
Ramaphantasie
Ramaphorie
rampokkerstaat
ramptoeris
randela
Rap
rara avis
RASA
rasgekwel
rasgelaai
rasieleier