Bygewerk op 4 Augustus 2022
Redakteur: Jana Luther
Help ons | Blogs en artikels | Woordewisseling | Podsendings | Speletjies | Wortel | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat elders in die slag gebly het – intyds in die Woordeboek van Afrikaans Vandag (WAV) versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk (met uitsondering van beeld en klank, wat jy slegs hier kry). Tik ’n woord in die kassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Dankie, almal wat aan ons leesprogram deelneem!
mosaïeklandbou s.nw. [geen meervoud] landbou waarby op betreklik klein, aangrensende lappies grond of weiveld verskillende gewasse verbou of diere aangehou word, veral soos van bo, uit die lug gesien: › (via Taalbank.nl).
mistykie
mitomaan
mittedjale
mizuna
MJC
MJR
MNS
modder
modemasker
modus
moeder
moer
moermeter
moers
Moertad
moesallie
moffie
mogodu
molla
mompelment
mondboog
mondkappie
moordvis
mosaïeklandbou
moskombers
motorfiets-ambulans
motswako
mozzarellabolletjies
MPD
MRK
mRNA
mu'assel
multifaktorverifikasie
multimorbiditeit
multitaakverrigting
multitask
multiversum
multiwerktuig
Münchmeyersiekte
munisifaliteit
musiekstroomdiens
muur
mx
my se
Mzansi
n.C.
naamsmiskenning