Bygewerk op 4 Augustus 2022
Redakteur: Jana Luther
Help ons | Blogs en artikels | Woordewisseling | Podsendings | Speletjies | Wortel | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat elders in die slag gebly het – intyds in die Woordeboek van Afrikaans Vandag (WAV) versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk (met uitsondering van beeld en klank, wat jy slegs hier kry). Tik ’n woord in die kassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Dankie, almal wat aan ons leesprogram deelneem!
modus s.nw. | modusse |
› donker modus (ten opsigte van ’n selfoon-, tablet- of rekenaarskerm) donker agtergrond: › Die donker modus […] is reeds ’n geruime tyd ’n gonswoord in die tegnologiebedryf. Eerstens verminder ’n donker skerm spanning op jou oë, veral in toestande waar daar min lig is, soos ’n donker slaapkamer […] Studies het bevind dat wit teks teen ’n pikswart agtergrond steeds stremming op die oë veroorsaak. Daarom [is hierdie] donker modus eerder ’n spesifieke grys skakering, en die teks in afwit. Dit verlaag die helderheid van die skerm en verbeter leesbaarheid (Petrus Malherbe, Netwerk24, 4 Maart 2020). ◌ ENGELS: dark mode
mikrogroente
mikroplastiek
mikrosanksie
mikrosatelliet
mikstuur
miljuisend
millenniër
mindfulness
miniatuursatelliet
mini-orgaan
misgender
misofonie
misoginis
missiel
mistykie
mitomaan
mittedjale
mizuna
MJC
MJR
MNS
modder
modemasker
modus
moeder
moer
moermeter
moers
Moertad
moesallie
moffie
mogodu
molla
mompelment
mondboog
mondkappie
moordvis
mosaïeklandbou
moskombers
motorfiets-ambulans
motswako
mozzarellabolletjies
MPD
MRK
mRNA
mu'assel
multifaktorverifikasie