Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 20 Junie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
klipgooier s.nw. | klipgooiers | (Namakwalands) diamantsmokkelaar: › Klipgooiers se Eerste Gebod: Jy onderhandel slegs met mense in jou pyplyn. Makkers wat jy baie goed ken en onvoorwaardelik vertrou (Hein Eksteen, Vrye Weekblad, 3 Januarie 2020). › Daar is selfs ’n posduifklub gestig. Spesiale harnassies is gefatsoeneer waarmee die duiwe diamante na die klipgooiers se huise toe moes vlieg (Hein Eksteen, Vrye Weekblad, 3 Januarie 2020).
◌ ENGELS: diamond smuggler
kitsskare
kjeent
kjint
klanklandskap
klavier
kleinkindonderwys
kleinkindontwikkeling
kletsbot
kletsdiens
kletssfeer
kleur
kliek 1
kliek 2
klik
klikaas
klimaatineenstorting
klimaatplakker
klimaatsverandering
klimaatsveranderingskeptikus
klimaatwoord
klinomanie
klip
klipgooi
klipgooier
klo'goed
klossiepeer
kluisketting
kluisterkoekoes
KMO
KMR
knater
knibbeltoring
knielplank
knielplankry
knielskaats
knoffeltoontjie
knus
knussie
knyptang
kodewisseling
koebaai
koebaaikonsert
koebus
koeël
koeklik
koekoes
koel