Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 5 Februarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui in watter bron jy wil soek, of in albei. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 318 (woordeboek) | 222 (rubrieke)
koekoes b.nw. (uit Engels, informeel) wat vreemde gedrag toon; nie (langer) by sy/haar volle verstand nie: › Ons word soms behandel asof ons totaal koekoes is en nie vir onsself kan dink of besluit nie (Netwerk24, 4 Oktober 2020). › Lynette wys na Sheila wat oorkant die vertrek in ’n waentjie saam met ander poppe sit. Sy is in ’n dik, oorgroot wit-en-ligblou japon toegewikkel, het ’n blou kappie op haar kop en ’n kombersie oor haar skoot. “Al my sussies dink natuurlik ek is koekoes en nie reg hier bo nie,” sê Lynette van haar vier susters en tik met haar vinger teen haar wit kop (Joanie Bergh, Huisgenoot, 29 Maart 2018).
◌ ENGELS: cuckoo
klinomanie
klip
klipgooi
klipgooier
klo'goed
klossiepeer
kluisketting
kluisterkoekoes
KMO
KMR
knater
knibbeltoring
knielplank
knielplankry
knielskaats
knoffeltoontjie
knyptang
kodewisseling
koebaai
koebaaikonsert
koebus
koeël
koeklik
koekoes
koel
koeloekoets
koep
koesterboom
koevoet
koffie
kohortverpleging
koji
koki
kokonbestaan
kokonkoors
koljanna
kolligeffek
kolorisme
kolostomiesakkie
kolskootkryger
kombês
komboecha
komboetja
kombucha
kombuis
kom-gratis-uit-die-tronk-kaartjie
kommerspek