Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 5 Februarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui in watter bron jy wil soek, of in albei. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 318 (woordeboek) | 222 (rubrieke)
konsepkruiping s.nw. [geen meervoud] semantiese inflasie wat ’n konsep ondergaan sodat ’n enkele woord op die ou end na ’n toenemend wyer reeks verskynsels verwys: › In die verlede is net baie ernstige en buitengewone gebeurtenisse as vreesaanjaend en traumaties beskou, maar gaandeweg het konsepkruiping plaasgevind en is dié drumpel verlaag; vergelyk: Om jou peuter die eerste keer by die kleuterskool af te laai, kan vreesaanjaend wees. Gelukkig kan jy hierdie groot stap vir jou en jou kleinding minder traumaties maak (uit Baba & Kleuter).
◌ ENGELS: concept creep
oorsprong:
In 2016 gemunt deur ’n Australiese hoogleraar in sielkunde, Nick Haslam.
koji
koki
kokonbestaan
kokonkoors
koljanna
kolligeffek
kolorisme
kolostomiesakkie
kolskootkryger
kombês
komboecha
komboetja
kombucha
kombuis
kom-gratis-uit-die-tronk-kaartjie
kommerspek
kômmintaar
komorbiditeit
komplotter
komvandaan
koningin-gemaal
konkombers
konsentrasiekrisis
konsepkruiping
konsertina-aartappels
konstruksiemafia
kontakopsporing
kontaminasie
kontrak
kontverstom
kooigoed
kook
koolstofspoor
koolstofvoetspoor
koortjie
kop
kopfok
kophospitaal
kop-in-die-sand-benadering
koplesboek
kopnota
koppeltreinhuis
kopskuif
kopskuiwer
kopsprong
koptjommie
korona