Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
deugpronker s.nw. | deugpronkers | (neerhalend) iemand wat met sy/haar deugde te koop loop: › Dié vriende is in die algemeen mense wat ons deur skool, werk of gemeenskaplike vriende ontmoet het. Hulle het self wyd gereis en het reeds Franse of Spaanse of Oos-Europese of Nigeriese vriende gehad. Dit is ’n kosmopolitiese, stedelike groep onder wie ek geen of bitter min rassisme bespeur. (En ek probeer nou nie soos ’n deugpronker klink nie.) (Adri Kotzé, Vrye Weekblad, 12 Maart 2021). › Eerste uit die blokke was die wit Afrikaanse deugpronkers en wokes met hul afgesaagde ou liedjie, “Ons is nie almal só nie” (Tim du Plessis, Netwerk24, 28 April 2024). ◌ SINONIEM(E): deugsinjaleerder ◌ ENGELS: virtue signaller
KYK OOK: deugpronkery
datajoernalistiek
dataskraper
dataskraping
data-tsunami
deelekonomie
defensiewe argitektuur
DeFi
dekonstrueer
dekonstruksie
deksametasoon
deltavariant
Denisovamens
denkbeïnvloeder
denkleier
denkleierskap
depro
deradikaliseer
derdekultuurkind
dermatillomanie
dermsakkie
dêrra
dêrrie
deugdwang
deugpronker
deugpronkery
deugsinjalering
deurbraakinfeksie
dhai
dhal
dhoe’r
dialek
diamantmaan
DiCaprio-kewer
diensrobot
diep
diepdekkingsagent
digikon
digisfeer
digitaal
digitaliseer
digitalisering
digitiseer
digitisering
dikvingerfout
dingemalêrie
dinges
dinktenk