Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
digisfeer s.nw. [versamelnaam] die internet, digitale media en rekenaars gesamentlik: › Ja, ’n mens kan die knoppie op jou selfoon druk om net af te skakel, maar hoeveel van ons is sosialemediageletterd genoeg in hierdie vreesaanjaende nuwe era van die digisfeer om te kan “afskakel”? (Lizette Rabe, Netwerk24, 5 Februarie 2019). › Daar is soveel druk op jong mense, en nog soveel meer deesdae in ons digisfeer en die 24/7- psigososiale druk in hul “altyd-aan-kultuur” (Netwerk24, 4 Junie 2018). ◌ ENGELS: digisphere
oorsprong:
Sametrekking van digi(taal) + sfeer
denkleierskap
depro
deradikaliseer
derdekultuurkind
dermatillomanie
dermsakkie
dêrra
dêrrie
deugdwang
deugpronker
deugpronkery
deugsinjalering
deurbraakinfeksie
dhai
dhal
dhoe’r
dialek
diamantmaan
DiCaprio-kewer
diensrobot
diep
diepdekkingsagent
digikon
digisfeer
digitaal
digitaliseer
digitalisering
digitiseer
digitisering
dikvingerfout
dingemalêrie
dinges
dinktenk
diogenessindroom
disanie
disfemisme
disinformasie
distansiëringsuitrusting
djas
djintoe
djits
DM
DNA
DNS 1
DNS 2
dodemars
doekebraai