Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
digitaliseer ww. | het digitaliseer |
1 optiese karakterlesers en dergelike gebruik om optiese karakters in geskandeerde dokumente, foto’s en meer te herken en beeldlêers (jpeg, tiff, pdf, ens.) na gewone, deursoekbare, manipuleerbare teks(dokumente) om te skakel.
2 bedryfsaktiwiteite, -funksies, -prosesse en dergelike moontlik maak, verbeter en/of transformeer deur digitale tegnologieë (beter) aan te wend en gedigitaliseerde data tot bruikbare kennis met spesifieke voordele te omskep. ◌ SINONIEM(E): digitaal transformeer ◌ ENGELS: digitalise, digitalize
KYK OOK: digitiseer
deradikaliseer
derdekultuurkind
dermatillomanie
dermsakkie
dêrra
dêrrie
deugdwang
deugpronker
deugpronkery
deugsinjalering
deurbraakinfeksie
dhai
dhal
dhoe’r
dialek
diamantmaan
DiCaprio-kewer
diensrobot
diep
diepdekkingsagent
digikon
digisfeer
digitaal
digitaliseer
digitalisering
digitiseer
digitisering
dikvingerfout
dingemalêrie
dinges
dinktenk
diogenessindroom
disanie
disfemisme
disinformasie
distansiëringsuitrusting
djas
djintoe
djits
DM
DNA
DNS 1
DNS 2
dodemars
doekebraai
doemkopter
doen