Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
DNS2 afk., s.nw. [afkorting van domeinnaamstelsel] [geen meervoud] (rekenaar, internet) tegnologie wat gebruik word om domeinname, soos die adresse van webblaaie, te vertaal na hulle numeriese IP-adresse, wat rekenaars nodig het om met mekaar te kan kommunikeer: › DNS bewerkstellig internetverkeer deur domeinname na rekenaarvriendelike IP-adresse om te skakel en elke IP-adres aan die regte webbediener te verbind. › DNS dien as ’n soort telefoonboek vir die internet, wat toelaat dat gebruikers webwerwe, e-posse, en ander internetdienste kan vind deur slegs die naam in te tik, sonder om die komplekse reekse van syfers te ken wat met die diens verband hou (ChatGPT, gekontroleer). ◌ ENGELS: Domain Name System | DNS
diepdekkingsagent
digikon
digisfeer
digitaal
digitaliseer
digitalisering
digitiseer
digitisering
dikvingerfout
dingemalêrie
dinges
dinktenk
diogenessindroom
disanie
disfemisme
disinformasie
distansiëringsuitrusting
djas
djintoe
djits
DM
DNA
DNS 1
DNS 2
dodemars
doekebraai
doemkopter
doen
doenja-goed
dofie
dololo
dom
dombolo
dominator
dominatrise
dominatrix
dominee
domino
dommeling
dompelduikboot
dompeltuig
don
döner kebab
dongel
donker
donkerkombuis
donkernet