Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
distansiëringsuitrusting s.nw. | distansiëringsuitrustings | iets wat iemand aantrek of dra as hulpmiddel om ’n gesonde afstand tussen hom/haar en ander mense te bewaar, veral as poging om die verspreiding van ’n infeksiesiekte te voorkom: › Tydens [’n sessie] het ’n gesprek oor “distansiëringsuitrustings” wye draaie geloop – van die “propeller”-hoede wat laerskoolkinders in China gemaak het om maats op ’n afstand te hou tot die hoepelrokke waarmee vroue in Victoriaanse tye mans op hulle plek gehou het, maar wat hulle waarskynlik ook teen aansteeklike siektes beskerm het (Annelize Visser, Vrye Weekblad, 22 Mei 2020).
dhal
dhoe’r
dialek
diamantmaan
DiCaprio-kewer
diensrobot
diep
diepdekkingsagent
digikon
digisfeer
digitaal
digitaliseer
digitalisering
digitiseer
digitisering
dikvingerfout
dingemalêrie
dinges
dinktenk
diogenessindroom
disanie
disfemisme
disinformasie
distansiëringsuitrusting
djas
djintoe
djits
DM
DNA
DNS 1
DNS 2
dodemars
doekebraai
doemkopter
doen
doenja-goed
dofie
dololo
dom
dombolo
dominator
dominatrise
dominatrix
dominee
domino
dommeling
dompelduikboot