Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 22 Januarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Van 2024 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
Aardedag s.nw. [geen meervoud] dag waarop prestasies van omgewingsbewegings jaarliks gevier word, en die publiek se aandag gevestig word op hoe noodsaaklik dit is dat die aarde se natuurlike hulpbronne vir toekomstige geslagte beskerm en bewaar moet word: › Aardedag word op 22 April 2023 gevier, en die Universiteit Stellenbosch begin reeds vroeg met sy vieringe met ’n omgewingsvolhoubaarheid-ekspo (US, 5 April 2023). › Aardedag is verlede Vrydag [...] wêreldwyd gevier en daar is op verskillende wyses waardering teenoor die planeet betoon. Die tema vir vanjaar se Aardedag was “Belê in ons planeet” (Johanette van Heerden, Netwerk24, 28 April 2022). ◌ ENGELS: Earth Day
3G
4G
4NR
501Y.V2
5G
-a
a luta continua
aaire
aanbouwoordeboek
aandagkrisis
aandagtigheid
aangesigtyd
aanjaagfooi
aanjaagtarief
aanjanter
aanpoer
aanrakingshonger
aanspreek
aanstuurkennisgewing
aantal x getal x hoeveelheid
aappokke
Aapstad
aaptwak
Aardedag
Aarto
aasvoëlbegrafnis
AAV
abba
abbagemeenskap
abdas
Abdol
AD
adenovirus
afantasie
AfCFTA
afdwing
affogato
afhaalkoop
afkorting
aflaaispoed
aflatoksien
afmerkkultuur
afprent
Afrikaaps
Afripop
Afrofobie
Afropop