Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 5 Februarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui in watter bron jy wil soek, of in albei. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 318 (woordeboek) | 222 (rubrieke)
aanpoer ww. | het aangepoer |
Ook aanpoer-poer
1 sonder veel moeite voortgaan: › Ag, ons poer maar aan. › Daar moet genoem word dat van die spelers van Fidji se toewyding op die verdediging uiters teleurstellend was. Van hulle het in ’n skuifeldraffie agter die vlieënde aanvallers van Uruguay aangepoer-poer (Netwerk 24, 25 September 2019).
2 stadig en/of sukkelend ry: › Die rektor kom toe aangepoer-poer met 'n nederige motortjie, 'n DKWof so iets, en hy parkeer tussen die Cadillacs (Die Burger, 7 September 1994).
UITDRUKKING(S):
♦ aanpoer agter die vragmotors op 'n oop stuk pad uit onkunde of luiheid nie veel moeite doen om vooruitgang te maak nie: › Heino du Plessis, Facebook, 3 Mei 2020
KYK OOK: aanjanter
1-tot-1-gesprek
2019-nCoV
2FA
2G
3G
4G
4NR
501Y.V2
5G
-a
a luta continua
aaire
aanbouwoordeboek
aandagkrisis
aandagtigheid
aangesigtyd
aanjaagfooi
aanjaagtarief
aanjanter
aanpoer
aanrakingshonger
aanspreek
aanstuurkennisgewing
aantal x getal x hoeveelheid
aappokke
Aapstad
aaptwak
Aardedag
Aarto
aasvoëlbegrafnis
AAV
abba
abbagemeenskap
abdas
Abdol
AD
adenovirus
afantasie
AfCFTA
afdwing
affogato
afhaalkoop
afkorting