Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
posbestelbruid s.nw. | posbestelbruide | [soms verkort tot posbruid] vrou wat haar in ’n katalogus op die internet as bruid beskikbaar stel, gewoonlik met die hoop om ’n welvarende(r) huweliksmaat te vind, dikwels in ’n ander land: › Die Amerikaanse mans se verloofdes kom van lande soos Rusland, Brasilië, Tunisië en Suid-Afrika en word onderwerp aan Amerikaanse gebruike, taalprobleme, die veroordeling van familie en vriende en die stigma van posbruid wees (Schalk Schoombie, Vrye Weekblad, 25 Junie 2021). › ’n Man raak verlief op ’n Russiese posbestelbruid (Huisgenoot). ◌ SINONIEM(E): katalogusbruid ◌ ENGELS: mail-order bride
poliamorie
poliamoris
polifaag
poli-gemeenskap
polikule
polikuul
polimerase
polimerasekettingreaksie
pollo-pesketariër
pollo-pesketarisme
pollotariër
pollotarisme
pols
pols-oksimeter
pols-oksimetrie
pomodoro-tegniek
pompstasie
poniebladvoer
Ponzi
Ponzi-skema
Popi
popstront
porno-ster
posbestelbruid
posbruid
post-covid-sindroom
postie
pot 1
pot 2
potlood
potplakker
PPE
PPI
pragmatariër
Prasa
predikant
presisieboerdery
pret
Pretoors
Pretoriaans
pretpedagogie
Pride
Pride-maand
priemkebab
prikpouse
prikwater
proksemika